GESONDHEIDSORG

Groot Parys Lifestyle Estate

SORGDIENSTE PASGEMAAK VIR JOU

Groot Parys Leefstyl-landgoed bied ’n wye verskeidenheid van pasgemaakte dienste aan alle inwoners. Hierdie dienste sluit sorg-, spysenierings- en huishoudelike dienste, asook personeelontwikkeling en -opleiding in. Groot Parys Leefstyl-landgoed ondersteun voorts alle inwoners in die handhawing van ’n aktiewe lewenstyl en om in ’n omgewing te leef waar hulle veilig en geborge voel en vry voel om hul volle onafhanklikheid te geniet.

Met ’n top gesondheidsorgdiensverskaffer, bied Groot Parys Leefstyl-landgoed ’n wye verskeidenheid uitsonderlike gesondheidsorg-opsies aan sy inwoners wat aan elkeen se invidivuele behoeftes voldoen, soos:

  • Toegang tot gesondheidsdeskundiges
  • Gesondheidsmonitering
  • Hulpverlening
  • Tuisversorging

KONTAK ONS

Vir verdere inligting rakende ons fasiliteite of eiendomme, kontak ons gerus.