Vir verdere inligting rakende ons fasiliteite of eiendomme, kontak ons gerus.
Kontak ons
VERKOOPSKANTOOR-URE
Maandag tot Vrydag: 10:00 – 17:00 | Saterdag & Sondag: 11:00 – 16:30

REON VAN DER MERWE
082 896 2747

JACO VAN DER MERWE
083 235 0241

WERNER PIETERS
082 363 6089

MARIUS PIETERS
082 566 0853
AANWYSINGS NA GROOT PARYS
VANAF KAAPSTAD: Volg die N1-Oos, in die rigting van die Paarl. As u die Paarl bereik, neem afrit 59 vir Jan Van Riebeeck-rylaan in die rigting van Paarl / R301 / Wellington. U sal u bestemming na 1,4 km vind deur regs te draai na die Groot Parys wynlandgoed. GPS koördinate: 33°44’47.3″S 18°58’39.8″E