LIGGING

Groot Parys Leefstyl-landgoed is naby aan die Paarl se dorpskern, op Jan van Riebeeckweg geleë, met maklike toegang tot die N1-snelweg. Die landgoed is voorts slegs 35 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.

Die area is ryk aan geskiedenis en bied ’n wye verskeidenheid van aktiwiteite in die omgewing, soos die Afrikaanse Taalmonument en museum, Pearl Valley en Boschenmeer Gholfbane, en talle uitstekende wynplase.

Groot Parys Leefstyl-landgoed se ligging is uniek en bied ’n rustige omgewing van waar voëls, diere, berge, en Moeder Natuur geniet kan word.

Maklike toegang tot talle plaaslike geriewe…

Tot by die N1 Noord-Suid afrit – 1.7 km
Paarl Gholfklub – 2.3 km
Mediclinic Paarl – 4.2 km
Paarl Mall – 4.4 km – 1.7 km

…..dorpe en plekke

Franschhoek – 26.0 km
Stellenbosch – 30.1 km
Durbanville – 36.3 km
Malmesbury – 47.7 km
Somerset-Wes – 48.3 km
Worcester – 55.0 km
Kaapstad Internasionale Lughawe – 57.1 km
Kaapstad – 60.2 km

KONTAK ONS

Vir verdere inligting rakende ons fasiliteite of eiendomme, kontak ons gerus.