Sekuriteit

Groot Parys Security

UITSONDERLIKE SEKURITEIT VIR TOTALE GEMOEDSRUS

Groot Parys Leefstyl-landgoed bied uitstekende sekuriteits- en IT-dienste om totale gemoedsrus vir alle inwoners te verseker. In vennootskap met die mees prominente sekuriteitsmaatskappy in die Paarl, verskaf Groot Parys Leefstyl-landgoed die volgende sekuriteitsmaatreëls:

  • ’n Huis by die hoofhek met ’n  sekuriteitskantoor
  • 24-uur bemande sekuriteit
  • Visuele identifikasie van alle besoekers deur die inwoner
  • Elektriese omheining van die hele landgoed
  • Strategies-geplaasde kameras wat aan die sekuriteitskantoor gekoppel is
  • Sekuriteit vir die huis insluitend paniekknoppies
BESIGTIG ONS EIENDOMME

Kontak Ons

Vir verdere inligting rakende ons fasiliteite of eiendomme, kontak ons gerus.