TERRA ROSSA-TERRASWONINGS

Die Terra Rossa-terraswonings is ideal vir kopers wat soek is na ’n toesluit-en-ry-eiendom. Die leefruimtes en stoepe van hierdie goed ingerigte wonings nooi jou uit om terug te sit, jou skoene uit te skop, en te ontspan. Daar is slegs agt deeltitel-terraswonings beskikbaar en hulle is ongeveer 131 m2 groot.

 

 

TWEESLAAPKAMER-DEELTITELEENHEDE – R3 310 000
GEEN OORDRAGSKOSTE

 

IDEALE LIGGING IN PAARL. PASGEMAAKTE HOË-TEGNOLOGIESEKURITEIT. INDRUKWEKKENDE GESONDHEIDSORG-OPSIES. NOORDFRONTAANSIGTE.

 

E-pos: sales@grootparysestate.co.za | Telefoon: Marius Pieters – 082 566 0853 | Werner Pieters – 082 363 6089

EENHEID 1

Grondvloer-oppervlak 109.65 m²
Bedekte patio-oppervlak 23.85 m²
Totaal = 133.50 m²

Motor-afdak 21.95 m²
Werf 13.67 m²
Privaat ingang 17.11 m²
Privaattuin en inrit 469.56 m²
Totaal = 522.29 m²

Totale oppervlak 655.79 m²

2
2
Enkelmotorhuis en motor-afdak
Terra Rosa

Klik op die beeld om dit te vergroot | Sien PDF-weergawe

EENHEID 2

Eersteverdieping-oppervlak 112.40 m²
Balkon 18.53 m²
Totaal = 130.93 m²

Motor-afdak 22.55 m²
Diensarea 6.99 m²
Privaattuin en inrit 196.04 m²
Totaal = 225.58 m²

Totale oppervlak 356.51 m²

2
2
Enkelmotorhuis en motor-afdak
Terra Rosa

Kliek op die beeld om dit te vergroot | Sien PDF-weergawe

KONTAK ONS

Vir verdere inligting rakende ons fasiliteite of eiendomme, kontak ons gerus.