Die Wingerd Villas II stel die elegansie van die Kaapse Karoo-argitektuur ten toon en met Fase 2 word ‘n verdere 12 waarde-vir-geld wonings vrygestel.
Daar is 10 voltitel-planne om van te kies met huisgroottes wat wissel van 137 m² tot 185 m² en pryse begin by R3 349 000.