Ons reeks eiendomsgeleenthede in Fase 1 is spesifiek ontwerp om elke persoon se lewensbehoeftes tegemoet te kom. Die Wingerd Villas is ontwerp vir die oordeelkundige koper wat vir spasie, elegansie, en ’n gemaklike landelike leefstyl soek.
Daar is vyf voltitelplanne beskikbaar om van te kies. Huisgroottes wissel van 143 m2 tot 260 m2 en word op ruim erwe gebou. Die villas word volgens hoë-spesifikasievlakke gebou.
Slegs ‘n paar eiendomsgeleenthede nog in Fase 1 beskikbaar!